Adam Sandler

Adam Sandler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Richard Sandler
Geboorte 9 September 1966 (1966-09-09)
Brooklyn, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1987–nou[1]
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Sandler (gebore 9 September 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Waterboy (1998), The Wedding Singer (1998), Big Daddy (1999), en Little Nicky (2000).

  1. Geoffrey M. Horn (2006). Adam Sandler. Gareth Stevens. p. 17. ISBN 0836842340. Besoek op 22 April 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search